Complaint / review / scam report
Vodacom
REKENING EN MONOPOLIE

EK IS AL DIE AFGELOPE? 15 JAAR 'N KLIENT VAN VODACOM
DEUR DIE JARE HET EK MY REKENING 100% BETAAL.
sOU EK AGTER RAAK HET EK ONDERNEEM ON DIT TE BETAAL WAT EK OOKAL GEDOEN HET.

TANS GAAN DIT MOEILIK EN IS DIE UITSTANDE TOTAAL WAT MENSE MY SKULD ONGEVEER R600 000-00

EK HET MET DIE REKENING AFDELING GEPRAAT, VERDUIDELIK, EN BETAAL EN MY REKENING IS ONGEVEER 2 WEKE TERUG OOPGEMAAK MET DIE VERSTANDE DAT DAAR NOG UIOTSTAANDE IS EN DIT DAN AAN DIE EINDE VAN NOVEMBER 2013 BETAAL KAN WORD.

VANDAG 7 NOV 3013, IS MY REKENING AFGESNY
EK PROBEER BEL MAAR DIE SEINE IS SWAK (TOEVALLIG WAS CELL C EN MTN DAAR BAIE GOED)

TOE EK WEER ONTVANGS HET, IS DIE KANTOOR ACCOUNTS TOE.

OPSOMMING

1. NA 15 JAAR KAN VODACOM SEKERLIK 'N TOEGEWING MAAK
2. EK HET NOG ALTYD BETAAL
3. ACCOUNTS IS TOE
4. AS JY MET ACCOUNTS PRAAT GEE HULLE GEEN NOMMER NIE. NET 'N ONUITSPREEKBARE NAAM EN DATUM.

GROETE
Author: Crazydiamond


Offender: Vodacom

Country: South Africa   Region: All Country   City: JHB

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Members, of group Guest, can not leave comments on this publication.
Please register on our website, it will take a few seconds.