Elwierda Glass And Aluminium
GEEN DIENS
Na die bouers (Wynand Cooks) die glas deuere (stort) betsel het, het dit 'n maand en half gevat voor hulle die 1 kom installeer het. Daar was 2 bestel. Na nog so 2 weke toe kom hulle die 2de ene installeer waar hulle toe die glas breek terwyl hul dit probeer installeer het. Die installeerder het mt ...