Sportscene
Kan nie hulle werk reg doen nie
In 2008 het my pa al my rekeinge klaar betaal. Het van 2008-2012 niks gehoor nie nou van die begin van 2013 skakel MBD Legal my oor geld wat uitstaande R2017.85 omdat hulle nie hulle werk doen nie so ek moet betaal vir oproepe en briewe en ek gaan nie want punt een my pa het dit reeds betaal en ek ...