AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Shoprite - Verkeerde pryse en ongeskik | #214385

Shoprite
Verkeerde pryse en ongeskik

Vandag het ek 3 produkte by die shoprite gekoop. Pryse was onderskeidelik R5 R5 en R6 foutief. Die verkoopsbestuurder ene Lechote deel my baie ongeskik en arrogant mee dat ek die goed vooraf maar kon scan. Een produk het op verkeerde plek gel? Teen R19.99. Hulle vra my R24.99 op die strokie en waar hy my wys moes die produk l? is die prys R22.99. Shoprite skrik wakker en plaas asb bekwame bestuurders in julle winkels. DIt is die ongeskikste wat ek nog in 'n winkel behandel is. Uiters arrogante Lechote

Date:

Company: Shoprite

Country: South Africa   City: HARTSWATER

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google