Western Bazaars Discountcity
Ad service to customers
My pa het n base en matras meer as n jaar terug gekoop en is dus uit sy waarborg. Nou gee die springs in op die matras. Dit is 5 keer reggemaak en na n week breek die springs weer dan kom haal hulle hom om reg te maak. My pa het die eienaar/ bestuurder gaan sien wat hy sommer af haak dat nie sy ...