AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: American Swiss - Baie baie goeie en vriendelike diens | #205130

American Swiss
Baie baie goeie en vriendelike diens

Ek wil nie vandag kla nie, wil net `n pluimpie aan die personeel van American Swiss, Shopping Centre Hermanus gee. Hulle is Lizel, Chantel en Bianca. Hulle is defnitief al drie `n aanwins vir die winkel. Behulpsaam en vriendelik, dit wat nodig is vir `n winkel om te kan voortbestaan.

Wil alle voornemende kliente aanraai om `n draai te kom maak by Hermanus se American Swiss winkel by die Shopping Centre as hul iets besonders soek. Dit is die moeite werd!!

Dankie aan Liezel, Chantel en Bianca. Dis `n voorreg en `n plesier om by American Swiss, Shopping Centre, Hermanus in te stap.

Sannie Groenewald

Date:

Company: American Swiss

Country: South Africa   City: Hermanus Shopping Centre

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google