AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Woolworths - Swak diens | #171718

Woolworths
Swak diens

Goeiemore, ek wil graag my ongelukkigheid uitspreek oor 'n kassier by Woolworhs Paarl Mall. Gister (28/07/2013) het ons gaan inkopies soen & het toe by till nr.4 betaal by Me. Desiree Fortuin, sy was regtag in 'n slegte by & het nie eers behoorlik gegroet nie, sy het toe gese (waar dit nooit voorheen gebeur het nie) Ek moet eers die swaar goed ytpak (wat op dai stadium onder in my trollie gele het) Sy het dit met 'n attitude gese (nog nooit voorheen by enige woollies het 'n kassier so lelik & met 'n houding met my so gepraat nie) Die floor manager/supervisor het die sakkies help pak, waar die Supervisor gevra het ek wonder hoe die ariel werk (wat in my trollies was) Desiree het toe ewe afgesak "Ek hou maar by my omo" wat ek ook gedink het dus nogal lelik om voor 'n klient so te praat, ekt toe klaar betaal & als maar my Sondag was hregtag gespoil met hierdie diens van 'n winkel wat ek nogal hoog plaas, selfs my suster & sentjie wat by was, was ontsteld oor hierdie houding wat ons toe ontvang het. 'n Ander ding wat my ook ontsteld is, as daar special is op hoender & vleis het Paarl Mall nooit voorraad nie. ( op 13 Julie was ek in Canal Walk & daar was nog baie hoende

Date:

Company: Woolworths

Country: South Africa   City: Paarl

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google