AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Pick n Pay - I DO NOT ENTERTAIN THAT | #157930

Pick 'n Pay
I DO NOT ENTERTAIN THAT

Ek het al op n vantevore oor hierdie tak gekla op hierdie forum. Ek het vandag WEEREENS n bitter slegte ervaring gehad met een va u personeel lede. MAXWELL was die kassier wat my NIE GEHELP HET NIE. Ek kan ongelukkig sy gedrag en arrogatheid nie as diens beskou nie. Nie goeie dag "hond" of niks net BLAF "BAGS" Toe ek vir hom se dat hy my as klient ordentlik kan groet eerstens en tweedens soos n beskaafde kan vra of ek n sakkie wil he kry ek toe hierdie soort van terugvoer. "I DON'T ENTERTAIN THAT. Toe ek hom se hy is n personeellid van P&P en dat hy sekerlik onder reels werk om hoe om n klient te behandel en ek daarop aandring kry ek n mondvol van unie aangeleenthede tot "I TRUSY " Wat de HEL??? Weet u ek is doodmoeg om oor hierdie tak se personeel en diens te kla. Elke keer skakel u my van Hoofkantoor met n KLOMP flou versonings en beloftes. Ek dring aan op n skriftelike appologie brief van P&P oor hierdie onaanvaarbare laakbare houding van u personeellid. Ek gaan gewis my regte wat ek kan uitoefen tov die persoon as indibvidu asook tweedens u maatskappy voortvoer. Dis die laaste keer dat ek so verneder word deur u personeel en dit voor ander kliente in hierdie winkel.

Date:

Company: Pick 'n Pay

Country: South Africa   City: JACARANDA

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google