AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Shoprite - Well Done | #120734

Shoprite
Well Done

Graag wil ek net se dat, na 'n reuse uitval en geskree in Shoprite Schweizer reneke, het ek tog die diens gekry wat ek wil he.

Saterdag het "n bestuurder teen oor my verkeerd op getree. en sonder enige probleem, het Daphe van Shoprite, Schweizer reneke my vandag gebel en onverskoning gevra oor haar wan gedrag saterdag.

Well done Daphne, ek weet dis nie altyd maklik om al die kliente happy te hou nie.

Date:

Company: Shoprite

Country: South Africa   City: Schweizer - Reneke

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google