Tuesday, 28 January 2014
Edmund Hayes
Maxidor
0824940226
Maxidor Order Confirmation for Lourens Claassen
Ek verwys na onderstaande, waarop ek geen antwoord ontvang het nie.
Ek het sopas die volgende sms ontvang:
"Dear Louren Classen Your order has been processed and has been sent to the factory for Production. You will be contacted by our aftersales department to confirm installation date. Order number ALB6712 Regards Maxidor 0860 131 131" Sent: 16:43 on 28/1/2014
Dit is nie waarop ek ooreengekom het met Edmund nie. Edmund het Vrydag ges? as ek die volle bedrag betaal, druk hy die fabriek en sal die item klaar wees teen Donderdag vir installasie Vrydagmiddag.
Ek is nie baie tevrede hiermee nie want Maxidor kom nie na wat belowe is nie.
Ek verneem dienooreenkomstig van u en hoe die probleem opgelos gaan word.
Vriendelike groete
Lourens Claassen
From: Claassen, Lourens
Sent: 28 January 2014 06:52 AM
To: Edmund
Cc: Claassen, Lourens; [Email Removed]
Subject: Maxidor Order Confirmation for Lourens Claassen
Saturday, 25 January 2014 & Monday, 27 January 2014 & Tuesday, 28 January 2014
Edmund Hayes
Maxidor
0824940226
Maxidor Order Confirmation for Lourens C
0 comments