AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Multichoice - Amount differs | #80057

Multichoice
Amount differs

More, Ons het brief gekry van Multichoice af om te se die tariewe gaan van 1 April af opgeskuif word. Ek het kansellasie gedoen van versekering op PVR dekodeerder. Motshidise Kalanyane het my op 8 Maart 2013 om 13:05 gebel en bevestig van die kansellasie en sy het my meegedeel dat ons ook nie vir die DSTV Mobile betaal nie want ons is op die premium pakket. HIerdie maand het hulle sommer R722.22 afgetrek en ek het nou al 3 dae wat ek hul via email kontak, maar geen terugvoer nie. syt genoem dat ons paaiement net R625, 70 moet wees.

Date:

Company: Multichoice

Country: South Africa   City: Head office

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google