AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Multichoice - SWAK KOMENTATOR | #186899

Multichoice
SWAK KOMENTATOR

Toks van der Linde se komentaar in die naweek se springbok wedstryd was regtig pateties. Hy verstaan nie die reels van die spel nie, en sy stem is ook irriterend.
Hy moet asseblief op n media / uitsaai kursus gaan en ook asseblief die reel boek bestudeer, voor hy weer n wedstryd uitsaai.
Die komemtators is veronderstel om profesioneel te wees.

Date:

Company: Multichoice

Country: South Africa   City: Cape town

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google