AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Cell C - UITERS SWAK en PATETIESE DIENS | #327884

Cell C
UITERS SWAK en PATETIESE DIENS

Ek het my verloofde Lizette Kotze se selfoon ingegee vir repairs by bogenoemde diens-verskaffer. Gordon het die foon ingeneem op 19-01-2014 en vir my gese die foon moet JHB toe gaan vir 21 dae omdat Tygervallei nie die foon kan fix nie. Hy het vir my gese JHB sal my kontak vroeg in die volgende week omtrent die repair-cost voor hulle aan die foon begin werk.By vrydag 24-01-2014 bel ek Tygervallei omdat ek niks van JHB gehoor het nie. Daar word toe vir my gese ek hoort op die laaste van JHB te hoor voor woensdag 22-01-2014.NIKS GEHOOR NIE.Ek bel hulle weer vandag om 13h20.Gordon is dag-af. Ek vra toe vir sy kollega Michelle (M). Sy is met ete tot 14h00.Ek vra ontvangs om (M) te vra om my te bel sodra sy inkom van ete af. Ontvangs sal haar boodskap gee, hoor ek.14h50-NOG NIKS GEHOOR NIE, ek bel weer (M) besig met klient, sal my bel sodra sy klaar is.15h30NOG NIKS GEHOOR NIE.Ek bel weer en vra dat sy my ASB. moet bel sodra sy klaar is. NOG NIKS GEHOOR van haar nie. Dis nou 18h50.HOE PATETIES EN ONPROFESIONEEL KAN 'N DIENS-VERSKAFFER WEES.Cell C op sy ergste-UITERS SWAK SIES MAN SIES.Wat beteken (THE POWER IS IN YOUR HANDS) Skaam julle Cell C REPAIR CENTRE-Tygervallei centre

Date:

Company: Cell C

Country: South Africa   City: Tygervallei-centre

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google