AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Betsy Lingerie - Geld geneem en geen goedere gegee nie | #61645

Betsy Lingerie
Geld geneem en geen goedere gegee nie

Ek het 'n bestelling geplaas by betsy lingerie op 6 saptember 2012.ek het bestelvorm en dep strokie gefaks. na 3 weke navraag gedoen, en verskoning gekry van hoekom nog niks ontvang nie, agent het ook navraag gedoen. ek het kort kort gebel en net voicemail gekry. 2 weke gelede weer begin navraag doen, dis 6 maande na bestelling geplaas is, en ek is gevra om weer dit te faks. nog niks gehoor nie. ek het gese ek gaan advies kry, en het 'n stink sms gekry waarin betsy se sy sal my dae in hof besig hou! sy het glo bokse vol goed en die agente kom haal dit nie, maar sy stuur dit ook nie! sy het my geld gevat en niks in ruil gegee nie, volgens my is dit diefstal. ek is moeg vir skelm mense wat ons uitbuit! wat doen ek nou?

Date:

Company: Betsy Lingerie

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google