AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Multichoice - Wake up and sort the problem out! | #13079

Multichoice
Wake up and sort the problem out!

Ek het die balans op my intekengeld op die 4e Januarie elektronies betaal. Soos gewoonlik was dit die teken vir Multichoice om ons af te sny. Drie oproepe later was ons darem weer aan lyn, toe begin Victoria se sinneloes intimidasie dat die geld en 'n vorige R1400 nooit ontvang is nei, dit terwyl laasgenoemde bedrag wel as krediet op my staat verskyn - 4 November 2012.

Alle bewyse van betaling word deur haar verwerp en waaragtig het sy die arrogansie om ons opdrag te gee om dit weer te stuur, het jy al ooit so iets ondervind?

Die sirkel van nuttelose kommunikasie en aantygings dat ons die geld in die verkeerde rekening inbetaal het moet nou einde kry, kan iemand wat bevoeg is en nie lus is vir sirkel speletjies nie, asb die probleem oplos? Multichoice is ' Publieke Ontvanger" op FNB rekenings en as die geld na 'n verkeerde rekening is, verduidelik asb hoe dit gebeur na al die jare? Ek is nou keelvol!

Date:

Company: Multichoice

Country: South Africa   City: Accounts

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google