AfricaComplaints.com » Politics & Government » Complaint / review: Emfuleni Municipality - Rekening kan nie uitgestoteer word in 3 jaar!!! | #30921

Emfuleni Municipality
Rekening kan nie uitgestoteer word in 3 jaar!!!

Wie ookal die verslag lees en my moontlik kan help! ek sal u ewig dankbaar wees.

My klagtes strek ongeveer oor -3 jaar.
My rekening wissel geweldig aan die begin en as ek gaan kla dan is dit een van hul stereo antw nl die high season of dis geskatte oor 3 maande of die meterlesers het verander ens.
Ek het in die begin na eerste onraad vermoed is self my lesings deur gebel toe verbeter dit. Ag ek is so moedeloos om die storie oor en oor te vertel ek glo ek het dit al honderde maal oor en oor vertel, gekla ge epos gefax 1000de oproepe gemaak noem dit!
Net met beloftes.
Op in staduim het ek maar 'n ooreenkoms aangegaan om 'n bedrag elke maand af te betaal 'n ''arrangement'" waarek oor die R6000 moes afbetaal wat ek nou nog glo nie my krag was. Toe ek dit teken het dit afgekom na R4456.82 wat jou R373 ekstra 'n maand op jou rekening gee (dis gedoen 07/02/2011)
My rek was bv Des 2010 R6457 en die Jan 2011 R956 so wissel hy. MAAR MY REK NOU AL R25877! EK HET SELF ONTDEK MY KRAG LOOP SAAM BURE WAT PRE-PAID HET AS MY KRAG AF IS IS HUL KRAG AF. MUNIP WERKER SELF GESIEN OOPGEGRAWE MA NIKS GEBEUR BUITEN MY KRAG WORD GESNY LE? BELOFTES. Hul moet rek zero dat ek 'n pre-paid insit

Date:

Company: Emfuleni Municipality

Country: South Africa   City: Vanderbijlpark

Category: Politics & Government

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google