AfricaComplaints.com » Real Estate » Complaint / review: Pro Admin Property Administration - Waarskuwing brief na my krag betaal is | #102370

Pro Admin Property Administration
Waarskuwing brief na my krag betaal is

Ek het my krag die 30/04/2013 betaal R1200 my rekening se R1244.47 gister die 02/05/2013 kry ek n waarskuwing brief wat se as ek nie die 04/05/2013 betaal nie sal die kragtoevoer na my eenheid afgesny word wat ek dink dis onaanvaarbaar want volgens die rekening moet die krag die 27/04/2013 betaal wees maar dit was n vakansie dag so banke was toe. Nou moet ek die waarskuwing brief betaal wat R136.80 betaal want volgense hulle het ek laat betaal.

Date:

Company: Pro Admin Property Administration

Country: South Africa   City: Centurion

Category: Real Estate

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google