AfricaComplaints.com » Newspapers & Magazines » Complaint / review: The Wedding Design Magazine - EXCUSE AFTER EXCUSE AND STILL WAITING | #43735

The Wedding Design Magazine
EXCUSE AFTER EXCUSE AND STILL WAITING

Ek is 1 van 4 mense (waarvan ek weet) wat nou nog wag vir ons boeke van The Wedding Desigh Magazine. Ek het al in 2010 getrou en volgens The Wedding Desigh magazine sou ek al my 3 tydskrifte Okt 2011 ontvang het, MAAR ek wag NOGSTEEDS! Elke keer is daar net n verskoning... waar hulle aan al hierdie verskonings kom weet ek nie. Ek en ook die ander is nou al MOEG gewag en soek ons geld terug. Ons is op die punt om n klag by die hof te gaan indien.

Moet asb nie val vir hulle stories oor hoe mooi jou troue was en dat hulle die fotos in hulle tydskrif wil publiseer nie, want hulle JOK en jy kry nooit jou deel van die 'DEAL' nie!!!

Date:

Company: The Wedding Design Magazine

Country: South Africa   City: Elardus Park, Pretoria

Category: Newspapers & Magazines

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google