AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Pierre Van Ryneveld Dierekliniek - Wrong diagnoses resulting in death of my cat | #36440

Pierre Van Ryneveld Dierekliniek
Wrong diagnoses resulting in death of my cat

'n Maand voor my kat moes opereer word het PvR dierekliniek die verkeerde diagnose op my kat gemaak en die verkeerde medisyne vir my kat gegee. 'n maand later toe ek hom terug vat moes hulle hom opereer so swak het hy geword en is hy onder narkose dood.
Nadat ek amper R600 vir die vorige afspraak, diagnose en medisyne moes betaal het hulle my nou 'n verdere R822 rekening gestuur.
Regtig belaglik.

Date:

Company: Pierre Van Ryneveld Dierekliniek

Country: South Africa   City: Pierre van Ryneveld

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google