AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Johan Smith Designer - Goeie diens | #203149

Johan Smith Designer
Goeie diens

Johan en sy werker het nou al drie designer rokke vir my gemaak en ek wil net van hierdie wee gebruik maak om dankie te se vir die uitstekende diens en uitstekende hande werk wat ek altyd ontvang het. Ek vetrou dat Johan en Dapny nog lank sal wees in die mode bedryf.

Date:

Company: Johan Smith Designer

Country: South Africa   City: Paarl

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google