AfricaComplaints.com » Johan Smith Designer - Reviews, Complaints, Сontacts

Johan Smith Designer
Found 1 review / complaint

Johan Smith Designer
Goeie diens

Johan en sy werker het nou al drie designer rokke vir my gemaak en ek wil net van hierdie wee gebruik maak om dankie te se vir die uitstekende diens en uitstekende hande werk wat ek altyd ontvang het. Ek vetrou dat Johan en Dapny nog lank sal wees in die mode bedryf. ...