AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: Sizwe Medical Fund - VELE KORRESPONDENSIE EN OPROEPE - GEEN REAKSIE | #80672

Sizwe Medical Fund
VELE KORRESPONDENSIE EN OPROEPE - GEEN REAKSIE

Bejaarde lid (75 jaar) het gegaan vir katarakverwyderings op 13/02 en 20/02. Verwys deur huisarts en oogkundige besoek in Januarie 2013. Lid het oningeligte planverandering gedoen in Februarie. Nou is daar vele tekortbetalings op rekenings. Was glad nie bewus dat vooraf magtiging verkry moes word of van enige bybetalings nie.
Oogarts het die volgende oproepe en navrae gemaak: 28/1 verw 7822531 - praat met Victoria. Vereis verwysingsbrief. 7/3 Elsie (supervisor) sal verw brief na rek stuur. 20/3 Verw 7867544 - Coco - nog geen antwoord. 26/3 Lebo - verw 7874064 - stuur weer rekening en verwysingsbrief. 2/4 dieselfde verw nr as by Lebo - nog geen terugvoer. As makelaar wil ek baie graag hierdie navraag namens die lid uitgesorteer kry.
Wat staan mens te doen om reaksie te kry?

Date:

Company: Sizwe Medical Fund

Country: South Africa   City: JHB

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google