AfricaComplaints.com » Telecommunications » Complaint / review: Autopage - WASP COMMITTED ON CELLPHONE | #50897

Autopage
WASP COMMITTED ON CELLPHONE

Ek het 'n Auto Page kontrak met versekerings polis.
My foon is op 25 Januarie 2013 gesteel. My seun het die foon dadelik "geblok"
Op 26 Jnuarie 2013 het ek Altec Menlyn besoek, en hul het al die nodige gedoen. Op Maandag daarna het ek Altec Warmbad weer besoek. Op geen stadium het ek aan enige dobbelspel deelgeneem nie. Intussen is daar toe ek geen toegang gehad het tot my selfoon nie, begin dobbel op my selfoon. My foon is eers onlangs in werking gestel. Die uitdruk van die dobbelstate is oor die 600 bladsye lank, Na die hele episode het ek op hul webwerf ingegaan, en hulle het nie die re? ls van hul eie spel nagekom nie. Hierdie firmas het n limiet wat hul op selfone mag aftrek. Na vele korrespondensie met twee instansies nl. Intergrat en ViaMedia nog nie die verskering gegee dat die bedrae wat onwettig deur hulle op my selfoonrekening van hulle gehef was gekanselleer is nie, onwettigbedrag staan op R15955.91 normale gebruik vir Februarie is tot datum R1351.03. Ek weier om enige onwettige bedrae te betaal. Selfs na ek ViaMedia en Integrat versoek het om my nommer op hul stelsel te verwyder, kry ek nogsteeds sms'e. Altech het fouteer om rekening nie te stop nie.

Date:

Company: Autopage

Country: South Africa   City: HEAD OFFICE

Category: Telecommunications

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google