AfricaComplaints.com » Miscellaneous » Complaint / review: Mega couch and mattress - Geen terugvoer/reaksie op klagte oor swak produk | #106559

Mega couch and mattress
Geen terugvoer/reaksie op klagte oor swak produk

Ons het 'n bed by mega couch & Mattress gekoop en na een nag se slaap op die bed, het die matras 'n homp gemaak in die middel. Na verskeie aanmeldings van die probleem, is die bed omgeruil wat dieselfde doen. Dit is weer geraporteer en na 2 maande is daar nog geen reaksie van Maryna in Witbank of van Brenda by die pakhuis in Johannesburg.

Date:

Company: Mega couch and mattress

Country: South Africa   City: Highveld Mall Witbank

Category: Miscellaneous

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google