Sjoe... Ons het nie woorde nie! Dit was awesome. Julle gasvryheid, vriendelikheid, en julle "uithelp" as daar klein probleempies opduik. Ons het dit vreeslik geniet. Dankie dat julle ons dag so spesiaal gemaak het. As ons ooit weer trou is dit by De Haven Oost. Alles was wonderlik gewees. Leeuwner liefde Leopold en Elna
0 comments