AfricaComplaints.com » Health & Medicine » Complaint / review: ATKV - Uitstekende oord en fasiliteite | #215144

ATKV
Uitstekende oord en fasiliteite

Diens van al die personeel is onbeskryflik. Dissipline word op die oord gehandhaaf. Vanaf ek ingeskakel het vir n bespreking tot by die singende kelner met ontbyt was almal se diens van die hoogste gehalte. Die oord word buitengewoon instand gehou en verbeteringe konstant aangebring. Die wyse waarop die oord bestuur en verhoudings met kollegas gehandhaaf word, is prysenwaardig n groot applous vir Dr Wim de Wet. Bou voort op u goeie werk.

Date:

Company: ATKV

Country: South Africa   City: Klein Kariba

Category: Health & Medicine

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google