AfricaComplaints.com » Shops, Products, Services » Complaint / review: Game - Kan jy glo dit is hoe kliënte bedien word??? | #4698

Game
Kan jy glo dit is hoe kliënte bedien word???

Na 'n gesukkel vanaf 8 jan 2013 kom ons vanogg 12 jan 2013, by game om tv te koop... wag nog 45min vir diens en wil dan klag l? oor swak diens!!! hier ontmoet ons mnr NELUS RADEMEYER-GAME UPT SE BESTUURDER- wat my man omsingel met sekuriteits wagte en seker 5 personeel lede en s? hy wyer dat sy personeel onnodig in die moeilikheid kom! hy s? ook vir my man, "Die is nie jou plaas nie mnr." ek vra of daar dalk iemand anders in die afdeling is wat kan help - hy antw: ek kan nie personeel aanstel vir elke kli? nt wat hier inkom nie. my man vra wie is mnr Rademeyer se bestuurder en sy antw: "EK IS MY EIE MANAGER!!! ". my man vra toe aan Rademeyer of my man dan nou die skulige party is - sy antw - dit het al so gebeur. ek raai my man en 2jarige aan om die winkel te verlaat, ek sal sake afhandel. KRUKS VAN DIE STORIE... GAME SAL ONS NOOIT WEER SIEN NIE. en verder word 'n kultuur geskep dat jy nie mag kla indien jy voel dat diens swak was nie, anders word jy omsingel in publiek en vir die gek gehou!

Date:

Company: Game

Country: South Africa   City: UPINGTON

Category: Shops, Products, Services

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google