ATKV
Nie tevrede met ATKV
Ek is nie tevrede met die ATKV-diens nie. Hulle antwoord nie terug nie, en ek sukkel om my lidmaatskap te kanselleer. ...
Ek is nie tevrede met die ATKV-diens nie. Hulle antwoord nie terug nie, en ek sukkel om my lidmaatskap te kanselleer. ...
I didn't get for 3 years the book they promissed. Please want to cancell membership right know from today ...
Goeie more, Ek het verlede jaar aangesluit by die ATKV en na amper 'n jaar het ek nogsteeds nie my lidmaatskapkaart ontvang nie. Ek het nou al verskeie kere u hoofkantoor gekontak en selfs my werk se posbus adres aangegee vir die aflewering van my lidmaatskapkaart. Om alles te kroon word my ...
Ek het ons week by Buffelspoort geboek en betaal en moes ons datums verander om ons moeder saam te vat. Vir eers was ons die nuwe datums geweier, maar het my situasie verduidelik en hulle het ons te-gemoed gekom. Ek wardeer julle hulp baie. Groete ...
The service at the resorts restaurant is absolutely appalling. On my first visit, I was informed that the Buffet Breakfast at almost R80 a head does not include juices? Since when? I filled out the customer complaint form and received no response. On the second visit I had to ask for a menu 20 ...
I am a member of the atkv and pay n fee to belong to this organisation. During December Kleinkariba does not accept any day visitors. My question is that we pay n fee and we are not allowed to visit the holiday resort and I think this is not fair. ...