AfricaComplaints.com » Neovision - Reviews, Complaints, Сontacts

Neovision
Found 3 reviews / complaints

Neovision
Baie slegte diens

Ek het n afspraak by Neovision gemaak - n maand terug vir vanoggend 10uur. Toe ek daar instap toe kyk die persoon agter die rekenaar my verbaas aan. Ek se toe ek het n afspraak 10uur, ek is n bietjie vroeg maar sal wag. Heel arrogant se die meisie, o sorry mam, but didnt they phone you? Thinus (die ...