AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Time Freight - Middelburg depot is tops | #251212

Time Freight
Middelburg depot is tops

Ek wil net Clarissa van Middelburg depot dankie se dat sy altyd daai ekstra myl loop. sy het weer my verraas vandag sy laat nie op haar wag om goeie kliente diens te lewer nie altyd vriendlik en behulp saam jis en die laaste week wat sy as 1 mense n tak moet hardloop het sy my verras al die pad. Daai is nou goeie kliente diens. altyd betyds en hulpvaardig

Thanks Time freight for haveing good employes at side. Solank daar iemand so sy in julle depots kan werk sal ek verseker wees julle gee die beste

Date:

Company: Time Freight

Country: South Africa   City: Middelburg

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google