AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Unisa - Geen terugvoer / reaksie | #91192

Unisa
Geen terugvoer / reaksie

Goeiedag
Ek sukkel nou al sedert Julie 2012 om reaksie / terugvoer te kry aangaande 'n e-pos wat ek gestuur het oor die oorplasing van my voltooide modules na my nuwe kwalifikasie.

Ek het op 19/07/2012 e-pos gestuur.
Ek het op 10/08/2012 weer 'n e-pos gestuur en het 'n e-pos terug ontvang met die volgende "Case number": 12223NX09324
Op 09/01/2013 het ek weer 'n e-pos gestuur sowel as vandag 18/04/2013 en steeds kry ek geen reaksie nie.

Ek kan ongelukkig nie die "Call centre" skakel nie omdat ek gehoorgestremd is.

Is dit so moeilik net om 'n e-pos te antwoord? Of ten minste net te laat weet as hulle besig is sodat ek ten minste kan weet wat aangaan.

Ek hoop om spoedig antwoord per e-pos van UNISA te kry.

Date:

Company: Unisa

Country: South Africa   City: Pretoria

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google