AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Oos Rand Akademie Privaatskool - Nuwe beheer by naskool | #84190

Oos Rand Akademie Privaatskool
Nuwe beheer by naskool

Na ek die twee klagtes gelees het ek het dadelik werk gemaak om die Goeie Naam van Oos Rand Akademie wat deur een personeellid deur die modder gesleep word te herstel. Dit blyk dat Kotie vanaf begin 2013 nie meer werksaam is by die skool nie. Met die nuwe besturende hand van Annatjie Smith is die naskool weer op goeie dreef met goeie toesig en sorg.

Ek is 'n baie gelukkige ouer van Oos rand Akademie ek het my kind "n goeie wegspring verseker om haar in hierdie skool te plaas waar sy 'n naam het en nie 'n nommer is nie. Haar punte het die hoogte in geskiet oor die aandag wat sy ontvang.

Date:

Company: Oos Rand Akademie Privaatskool

Country: South Africa   City: Kempton Park

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google