AfricaComplaints.com » Education & Science » Complaint / review: Unisa - Probleem | #25985

Unisa
Probleem

Met my registrasie het ek 'n probleem gehad met my beroep, wat verkeerd was en wou dit regstel, omrede ek dit nie self kon doen op myunisa nie.

Ek epos vir Unisa en die Riekert Liebenberg epos my terug heel bereid om my te help.

Hy vra toe 'n beroep kode, ek se vir hom ek weet nie wat is die kode nie asook ek verstaan nie watter kode hy soek nie.

Ek kry die epos terug wat se: "aangesien die nie 'n belangrike saak is nie, en nie te doen het met u studies nie, en ons tans besig is met registrasies, gaan ek dus nie verder aandag aan die saak gee nie."

Ek voel dit is onregverdig net omdat ek nie verstaan het watter kode hy soek nie en omrede hy nie my duidelikheid kan gee oor die spesifiekie kode nie.

As hulle nou so druk besig was dit nie nodig om dit so te hanteer nie, hy kon wel gese het ek sal later aandag daar aan gee is tans besig met almal se registrasies!

Date:

Company: Unisa

Country: South Africa   City: Student admissions and r

Category: Education & Science

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google