AfricaComplaints.com » Student admissions and r - Reviews, Complaints, News

City: Student admissions and r
Found 1 review / complaint

Unisa
Probleem

Met my registrasie het ek 'n probleem gehad met my beroep, wat verkeerd was en wou dit regstel, omrede ek dit nie self kon doen op myunisa nie. Ek epos vir Unisa en die Riekert Liebenberg epos my terug heel bereid om my te help. Hy vra toe 'n beroep kode, ek se vir hom ek weet nie wat is die kode ...