Het verf gekoop, na drie lae verf slaan dit nogsteeds deur. Het dit rapporteer en met mail opgevolg maar die verteenwoordiger kom nie terug na my, dit is nou al drie maande wat ek nog steeds wag.

0 comments