AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Kia Motors South Africa - Baie swak inruilwaarde | #194227

Kia Motors South Africa
Baie swak inruilwaarde

Drie jaar gelede het ek 'n Kia Sportage by KIA Polokwane gekoop. Nou wil ek dit verkoop. Die boekiewaarde is R195 000. Voertuig is spotless met baie lae kilometers. Hulle bied my eers R115 000 en na 'n yslike geveg R145 000 aan as inruil op 'n nuwe voertuig.

Ek wil graag weet: is dit wat hulle van hul produk dink? Daar was net voordele aan die voertuig drie jaar gelede toe dieselfde tak dit aan my verkoop het.

Date:

Company: Kia Motors South Africa

Country: South Africa   City: Polokwane

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google