Ek het my bakkie by hom gekoop 21 Desember 2012 hy het gese die bakkie is op datum met lisensie en is 100% reg ek het 600m gery met hom en toe blaas hy topgasket hyt geweier om my tegemoet te kom het my R3500.00 gekos om reg te maak en die lisensie is amper 2jaar agter en is nie op absa se naam soos wat hy gese het nie hy antwoord nie as ek bel en antwoord ook nie my smse nie of my whatzapp nie ek ry nou sonder nommer plate en lisensie hy het my afsalg gegee op bakkiewant ek het net R31000.00 gehad nie oor foute of iets nie en my verseker ek kan die ver pad aandrif wat my toe net 600m ver gevat het ek voel hy is verantwoordelik om die lisensie op datum te bring want die bakkie is nooit oor gesit dealer stock toe nie
0 comments