AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Mcdonalds - I paid for food I did not get | #234083

Mcdonalds
I paid for food I did not get

Ek en my vriend was gisteraand (15/10/2013) by Mcdonalds in Vanderbijlpark en ons het daar by die "drive through" kos bestel onder andere cheese burgers my vriend het die girl by die venster gevra of als in die papier sakke is en sy het ons verseker als is in die papier sakke, ons het by die huis gekom en die kos uit die sakke begin haal en agter gekom die cheese burgers is nie in die sak nie. ek het Mcdonalds gebel en daar was geen antwoord nie en ek het hul weer gebel en n man met die naam Pedro het geantwoord ek het aan hom verduidelik en hy het vir my gese hy kan my nie regtig help nie en die manager is nie aan diens nie. hy het my nommer gevat en gese hy sal my terg bel binne 10min. ek het so 45min na ek met hom gepraat het n missed call op my foon gekry en net daar na n sms van n vrou met die naam Cylvia wat gese het sy het my probeer bel maar my foon het nie eers gelui of niks nie ek en sy het probeer ooreen kom via smse weereens op my eie onkostes ons bly nie in die dorp nie en sy wou he ons moes soentoe ry en die bugers gaan haal of sy wou my bank rekening nommer he maar ek voel nie dis reg om my persoonlike info te gee vir enige iemand wat ek nie ken nie!!!

Date:

Company: Mcdonalds

Country: South Africa   City: Vanderbijlpark

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google