AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Zurich Insurance Company - WORST SERVICE EVER!!! | #330068

Zurich Insurance Company
WORST SERVICE EVER!!!

In September 2013 het 'n vrou in my in vas gery. Ek het stil gestaan by 'n stop en sy het uit 'n parkering gekom en in my as gery. Ons wag nou al vir drie maande dat hulle my bakkie moet regmaak daar is elke keer is storie en wanneer jy email kom hulle nie terug na jou toe nie. Die assesor Jonathan Moore was by ons gewees Woensdag die 28 Januarie 2014 en het gese ek behoort teen vrydag 'n antwoord terug te kry van ZURICH af maar nog niks nie ek het ELISA CRISSWELL gister 3 Februarie 2014 twee keer gemail en gevra wat aan gaan maar nog geen antwoord van haar af terug gekry nie. Ek kan nie so aan gaan nie, die vrou het my so hard aan die regterkant van my voertuig gestamp dat die petrol tank seer gekry het en ja ek kan nie meer as 5 liter petrol in my voertuig gooi nie anders loop dit uit so jy moet 5liter ingooi en met 'n kannetjie ry. Ek is nou so bietjie om die hele tyd te gaan staan met die voertuig. Dit is my enigste vervoer. ZURICH IS DIE MEES PATETIESE VERSEKING MET WIE EK AL TE DOEN GEKRY HET... EK SAL GEEN PERSOON AANRAAI OM MET ZURCIH BESIGHEID TE DOEN NIE.

Date:

Company: Zurich Insurance Company

Country: South Africa   City: Head Office

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google