AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Volkswagen - FURY Volkswagen, 274 Beyers Naud Northcliff JHB | #165864

Volkswagen
FURY Volkswagen, 274 Beyers Naud Northcliff JHB

Hiermee wil ek die SA publiek in kennis stel hoe FURY Volkswagen se verkope afdeling my om die bos gelei het met 'n verkoopstransaksie op 'n nuwe voertuig.
Handelaar prinsipaal - Craig_ Absalom. _Fax 011_ 678_ 2456._ craiga_@_fury_.co_._za.
Ek is verwys na 'n verkoopsagent Richard Berriman, wat aanvanklik baie genoe was ten opsigte van 'n verkoopstransaksie op 'n Volkswagen AMAROK H/L 2.0BITDI 132KW A.
Mnr Berriman het sedert April 2013 gesukkel om 'n Amarok te bestel en om voorraad te kry. Die probleme het egter begin nadat ek onraad vermoed het toe 'n "Aanbod om te koop" geteken is deur myself en net geignoreer is deur die handelaar vir 'n paar dae. Ek is later in kennis gestel dat 'n 2de prysverhoging op die voertuig van toepassing sal wees, net per e-pos. Twee prys verhogings, sedet April 2013, in die omgewing van 3% het die voertuig se prys substansieel verhoog terwyl ek geglo het dat my voertuig op bestelling was? Voorraad tekorte en probleme by "Invoere" is geblameer. Meneer Berriman het aanvanklik belowe dat die voertuig in die eerste week van Julie 2013 beskikbaar sal wees. Die hele episode met VW was vir my 'n groot teleurstelling en 'n mors v tyd. VERMY hierdie VW tak

Date:

Company: Volkswagen

Country: South Africa   City: 274 Beyers Naude Drive

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google