Volkswagen
FURY Volkswagen, 274 Beyers Naud Northcliff JHB
Hiermee wil ek die SA publiek in kennis stel hoe FURY Volkswagen se verkope afdeling my om die bos gelei het met 'n verkoopstransaksie op 'n nuwe voertuig. Handelaar prinsipaal - Craig_ Absalom. _Fax 011_ 678_ 2456._ craiga_@_fury_.co_._za. Ek is verwys na 'n verkoopsagent Richard Berriman, wat ...