AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Volkswagen - N jaar probleme nog nie uitgesorteer nie op amarok | #246266

Volkswagen
N jaar probleme nog nie uitgesorteer nie op amarok

1.Rattle op my regterkantse voorwiel wat raas (caliper)
2.Volkswagen my deure gestel verf kom af op linkerkant vir my is gese hulle dra nie die verantwoordelikheid nie
3."Clutch het vibrasie op
4.Draai isolasie band by deure "latches"
Beste is het bakkie nuut gekoop en kla van die eeste maand af oor van die probleme soos bo. Voertuig julie 2012 gekoop en sukkel nou nog met probleme.boek die bakkie elke maand in vir dieselfde probleme kan ek adb net gehelp word om dit uit te sortee

Date:

Company: Volkswagen

Country: South Africa   City: Gauteng

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google