Big Boy Scooters Pretoria East
Bad Service
Ons het nou al by 2 verskillende big boy takke n seat vir ons Monster CR125 quad bestel waar niemand ons niks terug laat weet het nie. Dit is nou al meer as 9 maande. Hulle is baie vining om die produk aan mens te verkoop maar wanneer mens iets nodig het dan word niks verder gedoen nie. Dit is so ...