AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Jimmy s Killer Grills - Soveel geld vir dit??? | #328593

Jimmy's Killer Grills
Soveel geld vir dit???

EK het nou net by Jimmy"s gestop vir 'n 500gram rib en chips ek het my babaaam my gehaad so ek het nie gekyk na die kos toe ek ry nie. Ek bly in Crystalpark toe ek by die huis kom en die boks oopmaak wat 'n skok!! Ek het R105.00 betaal vir 6 bene met amper nik vleis aan nie en 'n hoop chis wat ek R30.00 voor kon betaal by die kaffee op die hoek...

Dan is die vleis so sout ek moes dit vir my hond gee! So my hon het 'n R105.00 Sondag ete gehaad... Rerig mens kan nie sulke kwaliteit vir R105.00 aan kliente gee nie dis vreeslik. Die lewe is so duur mens wil darem waarde vir mens se geld he en ek is jammer dit is nie!!!

Date:

Company: Jimmy's Killer Grills

Country: South Africa   City: Benoni Northmead

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google