AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Spur Steak Ranches - Goeie en vriendelike diens | #317172

Spur Steak Ranches
Goeie en vriendelike diens

Ons eet baie graag in Spur. Geniet die kos en die speelplek vir die kinders. So tyd gelede het ons gereeld gekla oor sekere dinge. Riaan het seker gemaak dat alles nou in plek is. Hy is altyd vriendelik en hulpvaardig. Hy maak altyd seker dat alles na wense is. Baie dankie Riaan, verseker 'n groot aanwins vir Spur Tzaneen

Date:

Company: Spur Steak Ranches

Country: South Africa   City: Tzaneen

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google