Spur Steak Ranches
UITSTEKENDE DIENS ONTVANG!
Ek en my man was oppad van Mosselbaai na Kaapstad en het gestop by die Spur vir 'n lekker middagete. Ons het so 'n "klein" probleempie ondervind in die badkamer en ek het vir JC geroep om dit vir hom te noem. Hy was baie vriendelik en behulpsaam en het ONMIDDELLIK aandag aan die probleem ...