Ek en my vrou het Woensdag aand 30 Oktober 2013 by die Spur in Northmead square gaan eet, ons altwee het die fillet steak gehaad. Later daardie aand by die huis het ons vreeslike maagkrampe gehaad en maagwerkigs.
My vrou het ons baba se dummie in die vleissous gedruk en die dag daarna het hy vreeslik gehul en sy magie het ook 3 keer gewerk.
Ek dink rerig daar was iets groots fout met die kos want ons al 3 was siek.
0 comments