AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Renotech - Ad workmentship | #290868

Renotech
Ad workmentship

Ek het my kar terug gekry na 6weke en my kar nou nog nie reg nie.
My kar maak n groot geraas en sukkel om te start. Ronny se vir my daar is niks wat hy daar aan kan doen nie ek moet die kar ry 300km en dan weer die oil verander en hom weer flus en dan sal die kar reg wees. Hy het n houding om te se hy gaan die claim cancel want ek wil die kar iewer anders vat. Ek is nie happy met sy werk nie. Gister aand het ek laat by die huis gekom met my kind wat 1jaar oud is en hy is siek. Dit is nie die punt van die saak nie maar my kar is nie reg nie. Ek sukkel om my kar te start wanneer ek iewers wil gaan.
My kar is so erg vuil en wheel was pap. Daar is hande merke ooral en vuil getrap in die bine kant en koerante agter op my vloer. So nou kan ek nog steets nie my kar ry nie want ek is vrou aleen en daar niemand wat my kan help om my kar te start nie. My 1jaar ou sentjie is siek by die huis en ek kan nou nie by hom uit kom nie ronny se hy kan my eers help in Jan

Date:

Company: Renotech

Country: South Africa   City: Germiston

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google