AfricaComplaints.com » Cafes, Bars, Restaurants » Complaint / review: Ocean Basket - Food poising food Beware | #21316

Ocean Basket
Food poising food Beware

Ons is op die 23ste Januarie na Ocean Basket toe vir my Huweliksherdenking Bestel die kos en drink goed. Die waiter bring dit vining en die kos. Ek het n soulmate platter bestel en my man sushi eet te lekker my man merk op die waiter en die ou van die kombuis die chef Baklei my man staan op en vra die waiter wat is fout. Dit het voor gekom of die man van die kombuis iets aan die kos gedoen het en die waiter het daarvan geweet want hy het heeltyd kom vra is alles okay Want die chef loer heeltyd deur die griller na ons. Kom die aand by die huis Begin opbring en bewe so dat ek koud kry en het maagspoelings dat ek weet ek is siek my 2 kinders en my man het dit ook gehad. My man bel 6 uur die oggend die huisdoktor kan hy ons asb sien want iets groot is fout hy vra wat het ons die vorige aand geeet ons se vis hy se dit is voedsel vergiting wat ons het skryf medisyne voor My kinders en my man raak beter ek raak net erger die aand vat my man my noodgevalle toe neem my op in die hospitaal..Ocean basket gee net 200rand van die rekenig terug. Ek sal nooit weer my voet in n ocean basket sit nie Die manger se vir my man hulle het problem met hulle staff hulle mangers het net don't care houdings

Date:

Company: Ocean Basket

Country: South Africa   City: East Rand Mall

Category: Cafes, Bars, Restaurants

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google