Ockert die Regional manager (sover ek onthou) het gese dat op my complain sal ek 'n voucher ontvang, maar dit is nou 2 weke later en niks gekry nie. hoekom sal hulle jok? dat ons moet smile en se dat dit okay is?
wel ek't hom vandag geskakel en hy sal weer opvolg... nou wonder ek as die streeks bestuurder nie eens sy werk kan doen, dan verduidelik dit seker die swak diens wat ek in die eerste plek by Century CIty tak gekry het.
0 comments